Home

About

Hollandia F.C. is an amateur football (soccer) club, based at Potgieter Park sport grounds in Rietfontein, Pretoria.

Erekode

“Code of honor”

As spelers en lede van Hollandia FC onderneem ons om sportief , positief , lojaal , toegewyd en gedissiplineerd te wees.

SPORTIEF , want ons is lief vir sport en kompetisie . Ons het sportmangees , luister na die reëls van die spel en wil nie oneerlik of tot nadeel van die ander wees nie

POSITIEF , want ons wil mekaar aanmoedig simpatie hê en ander altyd die beste toewens

LOJAAL , want hierdie klub is ons klub . Daarom kom ons ons verpligtings en beloftes na en as ons van mening verskil , sal ons dit rustig bespreek

TOEGEWYD , want ons sal altyd probeer om ons beste te gee, soos ons die beste van ander verwag

GEDISSIPLINEERD , want ons weet dat samewerking noodsaaklik is en ons sal ons afsprake hou, reëls nakom en beslissings aanvaar soos ‘n goeie sportman betaam

ONS HOUDING EN GEDRAG MAAK VAN HOLLANDIA FC ‘N LEKKER EN GOEIE KLUB!

Contact us